Ludwig von Bertalanffy

Karl Ludwig von Bertalanffy (Atzgersdorf (vandag deel van Wene), 19 September 1901New York, 12 Junie 1972) was 'n Oostenrykse bioloog bekend vir sy werk op die gebied van teoretiese biologie en as een van die grondleggers van die algemene stelselteorie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search